top of page
Tuis
Programme
Kinderbediening
Video kanale
Saai
Kontak ons
Log In
Kruiskinders
Video Kanale
Alle videos
All Videos
Play Video
Play Video
03:53
Vertrou die Pottebakker se vormingsproses | Woord van Bemoediging
@houtkruisbediening
Play Video
Play Video
04:51
Geloof in Abba Vader se beloftes | Kruis Kinders
โจ ๐ ๐ฎ๐ฎ๐๐, ๐๐ฒ๐ฒ๐ ๐ท๐๐น๐น๐ฒ ๐ฑ๐ฎ๐ ๐๐ฒ๐น๐ผ๐ผ๐ณ ๐๐๐ฒ๐ฟ๐ธ๐ฒ๐ฟ ๐ถ๐ ๐ฎ๐ ๐๐ฟ๐ฒ๐ฒ๐?๐ Wanneer jy na Abba Vader se beloftes kyk, word selfs die grootste โvreesโ kleiner! ๐ In vandag se video leer ons hoe Jakob, al was hy BAIE bang vir Esau, gekies het om Abba Vader se Woord meer te glo as sy vreesโฆ en hoe dit รกlles verander het! ๐ Kyk die video en hoor hoekom geloof in Abba Vader se beloftes die veiligste plek is om vanuit te leef. Moet dit nie mis nie!
Play Video
Play Video
06:44
Esau se Groot Fout: Die Rooisop | Kruis Kinders
๐ฒ๐ฎ ๐ช๐ฎ๐ ๐๐ผ๐ ๐ท๐ ๐ฑ๐ผ๐ฒ๐ป ๐ฎ๐ ๐ท๐ ๐ต๐ผ๐ป๐ด๐ฒ๐ฟ ๐ฒ๐ป ๐บ๐ผ๐ฒ๐ด ๐ถ๐? Esau het sy eersgeboortereg weggegee net vir โn bak sop! ๐ฅฃ Hy het nie eers aan die gevolge gedink nie. Kom kyk die storie van Esau en Jakob en leer hoe om reg te kies, selfs wanneer iets lekker klink maar eintlik nie die moeite werd is nie! ๐โจ ๐๐๐ธ ๐ต๐ถ๐ฒ๐ฟ:
Play Video
Play Video
07:53
Jy is Tov | Kruis Kinders
๐ถ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐ ๐๐๐ ๐จ๐๐๐ ๐ฝ๐๐ ๐๐. Ons kinderbediening bied โn Kinder Shabbat reeks aan, 'n inspirerende program vir kinders tussen die ouderdom van 7 en 18. Elke week, met aanbreek van die Shabbat word 'n video vrygestel waarin 'n gedeelte uit die week se Parashah geleer word. Hierdie reeks is ontwerp om die jeug te help om die verskeie waarhede in Abba Vader se Woord te ontdek en te verstaan. In elke video word 'n spesifieke les uit die week se Parashah beklemtoon, wat kinders leer hoe om hierdie insigte in hul daaglikse lewe toe te pas. Hierdie reeks bied โn ryk geestelike ervaring aan en bevorder die kennis van die Woord onder die jeug. @houtkruisgemeente #Yeshua #bemoediging #waarheid #afrikaans #sabbat
Play Video
Play Video
07:46
Om jammer te sรช soos Juda | Kruis Kinders

07:22
Stem hoor | Kruis Kinders

08:44
Voor die rietsee | Kruis Kinders
๐ถ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐ ๐๐๐ ๐จ๐๐๐ ๐ฝ๐๐ ๐๐. Ons kinderbediening bied โn Kinder Shabbat reeks aan, 'n inspirerende program vir kinders tussen die ouderdom van 7 en 18. Elke week, met aanbreek van die Shabbat word 'n video vrygestel waarin 'n gedeelte uit die week se Parashah geleer word. Hierdie reeks is ontwerp om die jeug te help om die verskeie waarhede in Abba Vader se Woord te ontdek en te verstaan. In elke video word 'n spesifieke les uit die week se Parashah beklemtoon, wat kinders leer hoe om hierdie insigte in hul daaglikse lewe toe te pas. Hierdie reeks bied โn ryk geestelike ervaring aan en bevorder die kennis van die Woord onder die jeug. @houtkruisgemeente #Yeshua #bemoediging #waarheid #afrikaans #sabbat #kinder #bemoediging #Jesus #waarheid
Play Video
Play Video
08:02
Hardkoppig | Kruis Kinders
๐๐ฃ๐ฉ๐๐๐ ๐ซ๐๐ง๐จ๐ ๐๐๐ ๐ฌ๐๐๐ง๐๐๐๐ ๐ซ๐๐ฃ ๐ผ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ง. Ons kinderbediening bied โn Kinder Shabbat reeks aan, 'n inspirerende program vir kinders tussen die ouderdom van 7 en 18. Elke week, met aanbreek van die Shabbat word 'n video vrygestel waarin 'n gedeelte uit die week se Parashah geleer word. Hierdie reeks is ontwerp om die jeug te help om die verskeie waarhede in Abba Vader se Woord te ontdek en te verstaan. In elke video word 'n spesifieke les uit die week se Parashah beklemtoon, wat kinders leer hoe om hierdie insigte in hul daaglikse lewe toe te pas. Hierdie reeks bied โn ryk geestelike ervaring aan en bevorder die kennis van die Woord onder die jeug. @houtkruisgemeente #Yeshua #bemoediging #waarheid #afrikaans #sabbat
Play Video
Play Video
08:48
Plae in Egipte | Kruis Kinders
๐ถ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐ ๐๐๐ ๐จ๐๐๐ ๐ฝ๐๐ ๐๐. Ons kinderbediening bied โn Kinder Shabbat reeks aan, 'n inspirerende program vir kinders tussen die ouderdom van 7 en 18. Elke week, met aanbreek van die Shabbat word 'n video vrygestel waarin 'n gedeelte uit die week se Parashah geleer word. Hierdie reeks is ontwerp om die jeug te help om die verskeie waarhede in Abba Vader se Woord te ontdek en te verstaan. In elke video word 'n spesifieke les uit die week se Parashah beklemtoon, wat kinders leer hoe om hierdie insigte in hul daaglikse lewe toe te pas. Hierdie reeks bied โn ryk geestelike ervaring aan en bevorder die kennis van die Woord onder die jeug. @houtkruisgemeente #Yeshua #bemoediging #waarheid #afrikaans #sabbat
Load More
bottom of page