top of page
Tuis
Programme
Kinderbediening
Kinderwoordstudie
Alle Videos
Alef-Bet
Poppekas
Shabbat videos
Vyf Klippie Bende
Lofprysing
Saai
Kontak ons
Log In
Alef-
B
et
Alef-bet Kanaal
Alef-Bet | Kruis Kinders
Play Video
Play Video
02:01
Alef | Kruis Kinders
𝗟𝗲𝗲𝗿 𝗱𝗶𝗲 𝗛𝗲𝗯𝗿𝗲𝗲𝘂𝘀𝗲 𝗮𝗹𝗳𝗮𝗯𝗲𝘁! Ons kinderbediening bied 'n opwindende reeks aan wat fokus op die Hebreeuse Aleph-Bet. Abba Vader het vir ons Sy oorspronklike Woord in Hebreeus gegee en daarom is dit belangrik om dit van ’n vroeë ouderdom af te leer en aan ons kinders bloot te stel. Elke week word daar 'n video gedeel waarin kinders oor die diepte en betekenis van elke letter in die Hebreeuse alfabet leer. Hulle ontdek watter woorde met hierdie letters gevorm word en verken die diepte van spesifieke woorde deur die letters waaruit hulle bestaan. Verder leer die kinders ook hoe om hierdie letters te skryf en ontvang begrip van elke letter sodat daar waardering gekweek word vir die Hebreeuse taal en die diepte van die Woord. Hierdie reeks bied 'n unieke ervaring wat hulle nader aan Abba Vader se Woord bring.
Play Video
Play Video
02:04
Beyt | Kruis Kinders

02:12
Gimel | Kruis Kinders

01:31
Dalet | Kruis Kinders

01:55
Hey | Kruis kinders

01:08
Vav | Kruis Kinders

01:29
Zayin | Kruis Kinders

01:06
Chet | Kruis Kinders

01:50
Tet | Kruis Kinders

Load More
bottom of page